Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 8:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Yisra’el al die inwoners van `Ai in die veld en in die wildernis waar hulle hul agtervolg het, doodgemaak het en almal deur die skerpte van die swaard geval het totdat hulle uitgewis was, het die hele Yisra’el teruggekom na `Ai en dit met die skerpte van die swaard getref.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 8

Kyk Y'hoshua 8:24 in konteks