Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 7:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het gesê: “Ag, Meester יהוה, waarom het U ooit hierdie volk oor die Yarden gebring om ons oor te gee in die hand van die Emoriete, om ons te vernietig? As ons maar gewillig was om oorkant die Yarden te bly!

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 7

Kyk Y'hoshua 7:7 in konteks