Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 7:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne van `Ai het omtrent ses en dertig van hulle mans doodgeslaan en hulle agtervolg van die poort af tot by Sh’varim en hulle op die afgaan verslaan; die binneste van die volk het versmelt en soos water geword.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 7

Kyk Y'hoshua 7:5 in konteks