Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 7:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’hoshua en die hele Yisra’el, saam met hom, vir `Akhan, die seun van Zerag, gevat, saam met die silwer, die mantel, die goudstaaf, sy seuns, sy dogters, sy beeste, sy donkies, sy kleinvee, sy tent en alles wat aan hom behoort het en hulle het hul opgevat na die Vallei van Akhor.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 7

Kyk Y'hoshua 7:24 in konteks