Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 7:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom kan die seuns van Yisra’el nie staan voor hulle vyande nie. Hulle draai hul rug voor hulle vyande, want hulle het ’n vloek op hulle. Ek sal nie meer met julle wees tensy julle die bangoed onder julle uit vernietig nie.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 7

Kyk Y'hoshua 7:12 in konteks