Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el het egter ontrou gehandel aangaande die dinge onder ban, want `Akhan, die seun van Karmi, die seun van Zavdi, die seun van Zerag, van die stam van Y’hudah, het van die bangoed gevat; daarom het die woede van יהוה ontbrand teen die seuns van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 7

Kyk Y'hoshua 7:1 in konteks