Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat, toe Y’hoshua met die volk gepraat het, die sewe priesters, wat die sewe ramshorings voor יהוה gedra het, vorentoe gegaan en geblaas het op die horings en die ark van die verbond van יהוה het hulle gevolg.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 6

Kyk Y'hoshua 6:8 in konteks