Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sewe priesters wat die sewe ramshorings voor die ark van יהוה gedra het, het geloop en aanhoudend op die horings geblaas en die gewapendes het voor hulle geloop en die res van die menigte het agter die ark van יהוה aan gekom terwyl hulle voortgegaan het om op die horings te blaas.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 6

Kyk Y'hoshua 6:13 in konteks