Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 5:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want vir veertig jaar lank het die seuns van Yisra’el in die wildernis geloop totdat die hele volk, die krygsmanne wat uit Mitzrayim weggetrek het, dood is omdat hulle nie geluister het na die stem van יהוה nie; vir wie יהוה gesweer het dat Hy hulle die land nie sou laat sien wat יהוה hulle vaders met ’n eed beloof het om aan ons te gee nie; ’n land wat vloei met melk en heuning.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 5

Kyk Y'hoshua 5:6 in konteks