Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die dag nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, het die ‘man hu’ opgehou sodat die seuns van Yisra’el verder geen ‘man hu’ gehad het nie, maar hulle het geëet van die opbrengs van die land Kena’an in daardie jaar.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 5

Kyk Y'hoshua 5:12 in konteks