Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en beveel hulle en sê: ‘Vat vir julle van hier, uit die middel van die Yarden, vanaf die plek waar die voete van die priesters stewig bly staan het, twaalf klippe en dra hulle saam met julle deur en sit dit neer in die blyplek waar julle vannag gaan oorbly.’”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:3 in konteks