Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 3:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Y’hoshua aan die seuns van Yisra’el: “Kom hier en hoor, luister en doen die woorde van יהוה, julle God.”Open 1:18 tussen julle is en dat Hy sekerlik die Kena’aniete, die Hittiete, die Hiviete, die P’riziete, die Girgashiete, die Emoriete en die Y’vusiete voor julle uit sal verdrywe:

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 3

Kyk Y'hoshua 3:9 in konteks