Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar moet egter ’n afstand van omtrent twee duisend el tussen julle en hom wees. Moenie naby dit kom nie sodat julle die pad kan ken waarlangs julle moet trek, want julle het nie vroeër met dié pad getrek nie.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 3

Kyk Y'hoshua 3:4 in konteks