Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees, wanneer die voetsole van die priesters wat die ark van יהוה, die Meester van die hele aarde, dra, in die water van die Yarden rus, die water van die Yarden afgesny sal word; die water wat van die bokant afkom sal op een hoop bly staan.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 3

Kyk Y'hoshua 3:13 in konteks