Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 24:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe julle vaders uitgeroep het na יהוה, het Hy duisternis gesit tussen julle en die Mitzrayiete en toe het יהוה die see laat verdeel en julle vaders daar deur laat kom en die see oor die Mitzrayiete laat kom en hulle oordek en julle eie oë het gesien wat Ek in Mitzrayim gedoen het. Julle het in die wildernis gebly vir ’n lang tyd.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 24

Kyk Y'hoshua 24:7 in konteks