Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 24:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het vir die hele volk gesê: “Let op, hierdie klip sal as ’n getuie teen ons wees, want dit het al die woorde van יהוה gehoor wat Hy met ons gepraat het; so sal dit as ’n getuie teen julle wees sodat julle jul God nie ontken nie.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 24

Kyk Y'hoshua 24:27 in konteks