Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 24:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want יהוה, ons God, is Hy wat ons en ons vaders uit die land van Mitzrayim uit die huis van slawerny gebring het en wat voor ons oë hierdie groot tekens gedoen het en ons bewaar het op die hele pad wat ons gegaan en tussen al die volke waardeur ons getrek het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 24

Kyk Y'hoshua 24:17 in konteks