Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die aangestelde stede vir al die seuns van Yisra’el en vir die vreemdeling wat onder hulle besoek sodat elkeen wat per ongeluk ’n mens doodgemaak het, daarheen kan vlug en nie hoef te sterf deur die hand van die bloedwreker voordat hy voor die vergadering gestaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 20

Kyk Y'hoshua 20:9 in konteks