Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 19:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die erfenis van die seuns van Shim’on het uit die deel van die seuns van Y’hudah gekom omdat die deel van die seuns van Y’hudah vir hulle te groot was; die seuns van Shim’on het dus ’n erfenis ontvang in die middel van Y’hudah se erfenis.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 19

Kyk Y'hoshua 19:9 in konteks