Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 19:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die gebied van die seuns van Dan was nie voldoende vir hulle nie; daarom het die seuns van Dan opgetrek en teen Leshem geveg en dit ingeneem. Toe het hulle dit met die skerpte van die swaard verslaan, dit in besit geneem en daarin gebly en hulle het Leshem Dan genoem volgens die naam van hulle vader, Dan.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 19

Kyk Y'hoshua 19:47 in konteks