Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 19:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. `Ummah, Afek en Regov: twee en twintig stede met hulle dorpe.

31. Hierdie is die erfenis van die stam van die seuns van Asher, volgens hulle families; hierdie stede met hulle dorpe.

32. Die sesde lot het op die seuns van Naftali geval, vir die seuns van Naftali, volgens hulle families;

33. hulle grens was vanaf Helef, vanaf die eikeboom by Tza’ananim, Adami-Nekev en Yavne’el tot so ver as Lakkum en dit eindig by die Yarden.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 19