Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die grens het noordwaarts aangeloop na die kant van Beit-Hoglah en die grens het geëindig by die noordelike baai van die Soutsee, aan die suidelike punt van die Yarden. Hierdie was die suidelike grens.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 18

Kyk Y'hoshua 18:19 in konteks