Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 18:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die grens het afgeloop na die rand van die heuwel wat in die Vallei van Ben-Hinnom is, wat noordwaarts in die Vallei van Refa’im lê en dit het af geloop na die Vallei van Hinnom, na die suidelike hang van die Y’vuzi en afgegaan na `Ein-Rogel.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 18

Kyk Y'hoshua 18:16 in konteks