Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 17:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

so ook die res van die seuns van M’nasheh, volgens hulle families: vir die seuns van Avi’ezer, vir die seuns van Helek, vir die seuns van Asri’el, vir die seuns van Sh’khem, vir die seuns van Hefer en vir die seuns van Sh’mida; hierdie is die manlike kinders van M’nasheh, die seun van Yosef, volgens hulle families.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 17

Kyk Y'hoshua 17:2 in konteks