Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 17:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yosef het gesê: “Die Bergland is nie genoeg vir ons nie en al die Kena’aniete wat in die valleie bly, het ysterwaens, beide dié wat in Beit-Sh’an met sy dorpe is en dié wat in die vallei van Yizre’el is.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 17

Kyk Y'hoshua 17:16 in konteks