Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 14:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, let op, יהוה het my laat lewe, net soos Hy gesê het, hierdie vyf en veertig jaar sedert יהוה hierdie woord met Moshe gepraat het toe Yisra’el in die wildernis geloop het en nou, let op, ek is vandag vyf en tagtig jaar oud.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 14

Kyk Y'hoshua 14:10 in konteks