Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 13:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die grens van die seuns van Re’uven was die Yarden. Hierdie was die erfenis van die seuns van Re’uven volgens hulle families, die stede met hulle dorpe.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 13

Kyk Y'hoshua 13:23 in konteks