Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, hierdie is die konings van die land wat Y’hoshua en die seuns van Yisra’el verslaan het, oorkant die Yarden na die weste toe: vanaf Ba’al-Gad, in die vallei van die L’vanon, selfs so ver as tot by Berg Halak, wat oploop na Se’ir toe en Y’hoshua het dit as ’n besitting aan die stamme van Yisra’el gegee volgens hulle verdelings;

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 12

Kyk Y'hoshua 12:7 in konteks