Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 12:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sigon, die koning van die Emoriete wat in Heshbon gebly het, wat geheers het vanaf `Aro’er, wat aan die kant van die vallei van die Arnon lê, beide die middel van die vallei en die helfte van Gil’ad, selfs so ver as tot by die Yabbokrivier, die grens van die seuns van `Ammon;

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 12

Kyk Y'hoshua 12:2 in konteks