Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 11:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want dit was van יהוה om hulle harte onveranderlik te maak om Yisra’el in geveg te ontmoet sodat hy hulle volkome kan vernietig dat hulle geen guns sou ontvang nie, maar dat hy hulle sou vernietig, net soos יהוה vir Moshe beveel het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 11

Kyk Y'hoshua 11:20 in konteks