Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 11:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die buit van hierdie stede en die vee het die seuns van Yisra’el vir hulleself gevat as plunder, maar al die mense het hulle met die skerpte van die swaard doodgemaak totdat hulle hul vernietig het. Hulle het niemand wat asemhaal, laat oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 11

Kyk Y'hoshua 11:14 in konteks