Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het dit ook saam met sy koning in die hand van Yisra’el gegee en hy het dit en almal wat daarin was met die skerpte van die swaard verslaan. Hy het geen oorlewendes daarin laat bly nie. So het hy met sy koning gedoen net soos hy met die koning van Yerigo gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:30 in konteks