Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daardie dag het Y’hoshua Makkedah oorgeneem en dit en sy koning met die skerpte van die swaard verslaan; hy het dit en almal wat daarin was volkome vernietig. Hy het niemand laat oorbly nie. So het hy met die koning van Makkedah gedoen net soos hy met die koning van Yerigo gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:28 in konteks