Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’hoshua met יהוה gepraat, op die dag dat יהוה die Emoriete voor die seuns van Yisra’el oorgegee het en voor die oë van Yisra’el gesê: “O son, staan stil in Giv’on en maan, in die Vallei van Ayalon!”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:12 in konteks