Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou het dit gebeur dat toe Adoni-Tzedek, die koning van Yerushalayim, hoor dat Y’hoshua `Ai ingeneem en dit heeltemal vernietig het; net soos hy met Yerigo en sy koning gedoen het, so het hy met `Ai en sy koning gedoen en dat die inwoners van Giv’on vrede gesluit het met Yisra’el en in hulle land was,

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 10

Kyk Y'hoshua 10:1 in konteks