Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 9:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Deur die woede van יהוה-Tzva’ot word die land opgebrand en die volk is soos brandstof vir die vuur; nie een man spaar sy broer nie.

20. Hulle sny af na regs en is honger; hulle eet na links en word nie versadig nie; elkeen eet die vlees van sy eie arm.

21. M’nasheh vir Efrayim en Efrayim vir M’nasheh en saam is hulle teen Y’hudah. Ondanks dit alles draai Sy woede nie weg nie en Sy hand is steeds uitgestrek.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 9