Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 8:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het יהוה vir my gesê: “Vat vir jou ’n groot tablet en skryf daarop met gewone letters: ‘Vinnig kom die buit, gou is die prooi. (Maher-Shalal-Hash-Baz.)’”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 8

Kyk Yesha'yahu 8:1 in konteks