Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 7:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Dit sal gebeur in daardie dag dat op elke plek waar daar ’n duisend wingerdstokke was, met die waarde van ’n duisend sikkels silwer, dorings en distels sal kom.

24. Met pyl en boog sal hulle daarheen kom, want die hele land sal vol dorings en distels wees.

25. Al die heuwels wat met die skoffelpik bewerk is, sal jy nie na toe gaan nie, uit vrees vir dorings en distels, maar dit sal ’n plek word om beeste te laat wei en vir kleinvee om te vertrap.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 7