Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 65:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal nie tevergeefs werk of geboorte gee aan kinders vir ’n vervloeking nie, want hulle is die nageslag van die wat deur יהוה geseën is en hulle nakomelinge saam met hulle.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 65

Kyk Yesha'yahu 65:23 in konteks