Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 62:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal nie langer vir jou gesê word, “In die steek gelaat,” nie en ook nie vir jou land, “Verwaarloos,” nie, maar jy sal genoem word: “My vreugde is in haar” en jou land: “Getroude,” want יהוה is bly oor jou en jou land sal getroud wees,Open 19:7

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 62

Kyk Yesha'yahu 62:4 in konteks