Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 61:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

om aan die wat treur in Tziyon te voorsien; vir hulle ’n sierkrans te gee in die plek van as, vreugde-olie in plaas van rou, die mantel van lofprysing in plaas van ’n verslae gees. Hulle sal eikebome van onpartydige opregtheid, deur יהוה geplant, genoem word sodat Hy geloof, geëer en aanbid kan word.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 61

Kyk Yesha'yahu 61:3 in konteks