Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 60:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Staan op, skyn, want jou Lig het gekom en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het oor jou opgekom,

2. want let op, duisternis sal die aarde oordek en ’n diepe donkerheid die volke, maar יהוה sal oor jóu opkom en Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid sal oor jou verskyn.

3. Nasies sal na jou lig toe kom en konings na die helderheid van jou opkoms.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 60