Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 58:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Waarom het ons gevas en U sien dit nie? Waarom het ons ons verneder en U let dit nie op nie?’ Let op, op die dag wat julle vas, doen julle net wat jul begeer en bring offers aan al julle afgode.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 58

Kyk Yesha'yahu 58:3 in konteks