Yesha'yahu 57:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Wanneer jy uitroep, laat jou versameling afgode jou bevry, maar die wind sal hulle almal oplig, ’n asem sal hulle wegvat, maar hy wat skuiling soek by My, sal die land erf en My afgesonderde berg besit.