Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 53:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy is uit die tronk en die oordeel weggevat en wie kan Sy angs beskryf? Hy is afgesny uit die land van die lewendes, vir die wetsoortreding van My volk, vir wie die straf was.1 Kor 15:3,4 alhoewel Hy geen geweld gepleeg het nie; tog was Hy by ’n ryk man in Sy dood;1 Kef 2:22; 1 Yog 3:5 ook was daar geen bedrog in Sy mond nie,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 53

Kyk Yesha'yahu 53:8 in konteks