Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 53:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal daarom vir Hom ’n deel gee onder die grotes en met die sterkes sal Hy die buit verdeel omdat Hy Homself uitgestort het tot die dood en saam met die wetteloses getel is; tog het Hy die sonde van baie gedra en vir die wetsoortreders ingetree.Gal 4:27 Breek uit in vreugdevolle krete en juig hardop, jy wat geen geboortepyne gehad het nie, want die seuns van die eensame is meer as die seuns van die getroude vrou,” sê יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 53

Kyk Yesha'yahu 53:12 in konteks