Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die wingerd van יהוה-Tzva’ot is die huis van Yisra’el en die manne van Y’hudah Sy genotvolle plant. So het Hy uitgekyk vir regverdige oordeel, maar let op, bloedvergieting; vir onpartydige opregtheid, maar let op, ’n uitroep van nood!Mik 2:2

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 5

Kyk Yesha'yahu 5:7 in konteks