Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 5:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Om hierdie rede het die woede van יהוה gebrand teen Sy volk en het Hy Sy hand teen hulle uitgesteek en hulle neergeslaan en die berge het gebewe en hulle lyke het soos vullis in die middel van die strate gelê. Na dit alles is Sy woede nie uitgewoed nie, maar is Sy hand nog uitgesteek.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 5

Kyk Yesha'yahu 5:25 in konteks