Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 5:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Wee hulle wat vroeg in die oggend opstaan om sterk drank na te jaag, wat in die nag láát opbly sodat wyn hulle kan opwarm.

12. Hulle fees-etes is met lier en harp, tamboeryn, fluit en wyn, maar hulle gee nie aandag aan die dade van יהוה nie en die werk van Sy hande oorweeg hulle nie;

13. daarom gaan My volk in ballingskap weens hulle gebrek aan kennis, hulle eerbares ly honger en hulle menigte droog uit van die dors.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 5