Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 49:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה, die Loskoper van Yisra’el, Sy Afgesonderde Een, aan die veragte Een, aan die Een wat verafsku is deur die volk, aan die Dienskneg van heersers: “Konings sal sien en opstaan, prinse sal ook neerbuig, as gevolg van יהוה wat getrou is, die Afgesonderde Een van Yisra’el wat U gekies het.”2 Kor 6:2 en Ek sal U beskerm en U gee as ’n Verbond vir die volk, om die land te herstel, om hulle die verlate erfenis te laat erf;Yes 42:6; Rom 11:27

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 49

Kyk Yesha'yahu 49:7 in konteks